about us
| FAQs |
links
|
privacy policy
|
legal notice
|
feedback
| search
home page
catalogue
shopping basket
downloads
teacher campus
contact us
Related Searches
Macmillan Education South Africa
1.
AUTOMOTIVE ELECTRONIC
2.
BUDDHIST EXPERIENCE 2ED
3.
!XUHN DEMA KE HUANA N!OLE
Clever Books
1.
AUTOMOTIVE ELECTRONIC
2.
BUDDHIST EXPERIENCE 2ED
3.
!XUHN DEMA KE HUANA N!OLE
Downloads
1.
Macmillan NQF Levels 2 & 3 Pricelist
2.
Macmillan NQF Levels 2 & 3 Pricelist
3.
Macmillan NQF Levels 2 & 3 Pricelist
QUICK SEARCH OUR CATALOGUE
Foundation Phase
Intermediate Phase
Senior Phase
FET Phase
FET Colleges
FOLLOW US
Search the catalogue
Search the catalogue
Search the catalogue
Search Results
9781868302796
'n Pot vol winter Literatuurgids
Guidelines is al sedert 1971 die huishoudelike naam in studiehulpmiddels. Ons literatuurtitels is ontwerp om diegene wat ’n spesifi eke teks bestudeer, te inspireer deur belangrike agtergrondinligting, ontledings en verduidelikings te gee. Hierdie studiegidse is dus van onskatbare waarde vir leerders en onderwysers. Die meeste van ons gidse sluit vrae en voorgestelde antwoorde in en is die ideale hulpmiddel vir hersiening voor die eksamen. Daar is meer as 500 titels in die literatuurreeks en die lys groei steeds. Elke jaar poog ons om gidse vir al die Engelse en Afrikaanse voorgeskrewe boeke in al die provinsies asook vir die Onafhanklike Eksamineringsraad (IEB), te bied. Ons reeks titels vir Afrika-tale groei ook deurentyd. Ons skrywers is kundiges in hul vakgebied – ervare onderwysers, dosente en eksaminators – wat vertroud is met die vereistes van die Suid-Afrikaanse kurrikulum en die jongste tendense in onderrig. Guidelines-literatuurstudiegidse is geskryf met die doel om saam met die oorspronklike tekste gebruik te word en om leiding en insig in selfs die moeilikste en uitdagendste literatuurwerke te gee. Ons gidse gee die pas aan – van Leipoldt tot Dalene Matthee, histories tot modern.
R 89.95
Back
© 2007 - 2009 Macmillan Education South Africa. All rights reserved.