Foundation Phase
Intermediate Phase
Senior Phase
FET Phase
FET Colleges

  FOLLOW US

Search the catalogue

Search the catalogue

Search the catalogue

Search Results

Number of results 798

  ISBN Title Learning Area Grade eBook Price
9781770172098 Gasvryheidstudies in Praktyk Graad 11 LeerdersboekHome Economics/Hospitality Studies 11  R108.95 
Die hoofdoel van die boek is om leerders toe te rus met ‘n goeie, basiese kennis van verskeie aspekte in die gasvryheidsindustrie sodat hulle die teorie in die praktyk kan toepas. Die outeurs het gepoog om die boek se inhoud so omvattend as moontlik binne die raamwerk van die kurrikulum saam te stel. Spesiale voorsorg is getref om die inhoud leerdervriendelik te maak deur: • Feite puntsgewys neer te skryf. • Inligting waar moontlik in tabelvorm te orden. • Sekere inligting met behulp van sketse en foto’s toe te lig. • Bruikbare en praktiese aktiwiteite in te ... 
9781770172241 Gasvryheidstudies in Praktyk Graad 12 LeerdersboekHome Economics/Hospitality Studies 12  R108.95 
Die hoofdoel van die boek is om leerders toe te rus met ‘n goeie, basiese kennis van verskeie aspekte in die gasvryheidsindustrie sodat hulle die teorie in die praktyk kan toepas. Die outeurs het gepoog om die boek se inhoud so omvattend as moontlik binne die raamwerk van die kurrikulum saam te stel. Spesiale voorsorg is getref om die inhoud leerdervriendelik te maak deur: • Feite puntsgewys neer te skryf. • Inligting waar moontlik in tabelvorm te orden. • Sekere inligting met behulp van sketse en foto’s toe te lig. • Bruikbare en praktiese aktiwiteite in te ... 
9781770172258 Gasvryheidstudies in Praktyk Graad 12 Onderrig- en Assesseringsgids (& CD)Home Economics/Hospitality Studies 12  R126.95 
Die hoofdoel van die onderwysersgids is om onderwysers toe te rus en te begelei in die aanbieding en fasilitering van Gasvryheidstudies. Die outeurs het gepoog om die boek so saam te stel dat dit selfs deur die mees onervare onderwyser gebruik kan word. Spesiale voorsorg is getref om die onderwyser te help deur: • Leiding vanaf die breë kurrikuluminhoud tot die werklike lesplan en aanbieding te gee. • ‘n Opgesomde weergawe van wat verwag word ten opsigte van die assessering van die leerders in te sluit. • ‘n Verskeidenheid geskikte leerderaktiwiteite vir elke assesseringstandaard sowel as assesseringskriteria en ... 
9781770170896 Geografie Graad 10 VakgidsGeography 10  R94.95 
Guidelines is die mees gerespekteerde naam in Suid-Afrikaanse studiegidse: ons publiseer al sedert 1971. Anders as vorige studiegidse wat dikwels as ’n kortpad vir die lui leerders beskou is, is Guidelines-studiegidse uitdagend en interaktief. Gegrond op die jongste kurrikulum, is dié gidse die ideale ‘ekstra’ vir leerders en onderwysers. Die meeste gidse sluit vrae en voorgestelde antwoorde in en is die ideale hulpmiddel vir hersiening voor die eksamen. Ons studiegidse is ook van onskatbare waarde vir leerders wat by afstandonderrig betrokke is: baie gidse is geskik vir gebruik as handboeke, aangesien dit die hele kurrikulum vir die spesifi eke ... 
9781770173866 Geografie Graad 10 Vakgids eBookGeography 10 R78.95 

9781770170957 Geografie Graad 11 VakgidsGeography 11  R94.95 

9781770174009 Geografie Graad 11 Vakgids eBookGeography 11 R78.95 

9781770172456 Geografie Graad 12 VakgidsGeography 12  R94.95 

9781770174207 Geografie Graad 12 Vakgids eBookGeography 12 R78.95 

9781868309641 Geography Grade 10 Subject GuideGeography 10  R94.95 
Guidelines is the most respected name in South African study aids: we have been publishing study guides since 1971. Unlike the study guides of the past, which were often intended as a short cut for the lazy learner, Guidelines study guides are challenging and interactive. Based on the latest curriculum, they are an ideal ‘extra’ for both learners and teachers. Most of the guides include questions, suggested answers and model test and exam papers, so are thus ideal for preexam revision. Our study guides are also invaluable for learners involved in distance education: many are suitable for use as ... 
<< Previous 10
24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34
Next 10 >>